Monday

Letter from Clara Joubert - December 2009

Jy is in GROOT moeilikheid!
En dit is 'n dem groot feit!
Jy is te MOI vir 'n seun,
dit laat my sommer ween!
Wees versigtig vir die meisies,
hulle sing altyd romantiese wysies!
Om jou in die hande te kry,
en dalkies net te vry!
Bly so oulike man!
Jy sal 'n groot hit wees!
Jy wil, jy gaan, jy kan!

Luv u! Clara

No comments: