Sunday

Letters from Marcell, Alice & Tienie


Goeie Dag Lucas
Dit was weer so lekker om jou hier in die Kaap te sien. Dit is so lekker om te weet dat jy weet dat James Bond se kar was 'n Aston Martin DB5, ook van my favourites.
Sien jy word nou sterk, jy het my Vrydag aand amper gewen met armdruk. Oefen, oefen binnekort wen jy my! 
Tienie 

Liewe Luc
May God bless you and keep you!
May His Face shine on you and be gracious to you
Love ya!
Alice

Hey Luca
Hoop jy het 'n great dag! En maak die beste van alles in jou lewe, lag altdy en geniet alles! Sterkte Luca... 
Marcel

(18 October - Great lunch at Fairview Wine Estate)

No comments: